Category: Kinder Garden


Showing 1 - 2 of 2 Results

3 Beertjies Kleuterskool

(0 Reviews) Kinder Garden

Location

453 Rodericks Street, Lynnwwod


Open Hours

Monday - Friday | 6:00 - 18:00

3 Beertjies streef daarna om te voorsien: ‘n liefdevolle huis weg van die huis af ‘n Stimulerende en veilige omgewing waar kleuters versorg word met liefde en geduld Christelike waardes Gekwalifiseerde personeel en assistente wat ‘n uitkomsgebaseerde kurrikulum implementeer Tweetalig Gebalanseerde etes Opsionele buitemuurse aktiwiteite Kreatiewe middag en vakansieprogram Oop die hele jaar behalwe Desember skoolvakansie

Kleuter Woud

(0 Reviews) Kinder Garden

Location

112 Roscommonstraat, Bronberrick


Open Hours

Monday - Friday | 7:00 - 17:00

Welkom by Kleuterwoud Kleuterskool Baie welkom by ‘n kleuterskool met ‘n verskil, vir kindertjies tussen 4 maande en 6 jaar. Ons hoofdoel is om te speel. Ons aktiwiteite gaan wissel van rustige, sowel as besige tye, roetine sowel as uitdagings, pret sowel as ernstige takies. Ons wil graag vir julle kind ‘n veilige omgewing skep waar binne hy/sy kan waag, verken en ontwikkel tot ‘n volwaardige gebalanseerde mens.

Join Free


To all our Business Owners, list your business for FREE and upgrade at any time. Remember to add as much information as possible in order for clients to find exactly what they are looking for, and it is important to ensure that the information is correct. The Free Listing is 1 of 4 packages that we offer. You are welcome to look at the Pricing page for our other packages, which will give you an idea of what you can expect from our services. This is your business’s gym session, don’t sweat – invest in it.

Add Your Business
DroppChat