Welkom by Kleuterwoud Kleuterskool Baie welkom by ‘n kleuterskool met ‘n verskil, vir kindertjies tussen 4 maande en 6 jaar. Ons hoofdoel is om te speel. Ons aktiwiteite gaan wissel van rustige, sowel as besige tye, roetine sowel as uitdagings, pret sowel as ernstige takies. Ons wil graag vir julle kind ‘n veilige omgewing skep waar binne hy/sy kan waag, verken en ontwikkel tot ‘n volwaardige gebalanseerde mens.
Service | Description | Pricing |
---|---|---|
Jaarprogramme | 4 maande tot 6 jaar | navrae |
Aktiwiteite | 4 maande tot 6 jaar | navrae |
There are no reviews yet, be the first to rate this business.